Peperboom-huis is perfek geskik vir 'n gesin of studente. Die huis het 2 kamers. Die badkamer is nie privaat nie. Daar is 'n lieflike binne-braai asook buitebraai. Daar kan ses slaap maar MAX 2 adults.
Slaap: 4
Dit is DIE plek om te wees! Moenie dit mis nie, probeer dit en jy sal geseënd wees met vrede. 'n Ware plaaservaring.
- Dawid Van der Westhuizen
Google Reviews
Baie vriendelike ontvangs. Groot ou huis, lekker binnebraai. Middel van nêrens, wat wonderlik is.
- Erhardt De Kock
Google Reviews
Perfekte plekkie vir 'n verblyf in Nieuwoudville. Die fasiliteite is skoon en knus. Alles wat u nodig het. Pragtige omgewing en die gasvrou Erika is so vriendelik en kundig oor die omgewing. Dit is 'n moet besoek!
- Simone Tyers
Google Reviews
Deel Hierdie Bladsy