Ligging

Willemsrivier is net 4km vanaf Nieuwoudtville.

By Nieuwoudtville draai na Loeriesfontein, eerste links Grasberg grondpad en dan is die ingang by Willemsrivier op linkerkant en ry tot by Reception.