BakOond

BakOond is 'n gerestoreerde huisie by Willemsrivier. Dit is gerieflik vir 'n paartjie wat wil wegbreek van roetine en afskakel. BakOond het een slaapkamer, met 'n vol badkamer (bad en stort) asook oopplan sit/eet/kombuisie met 'n lieflike binnebraai. Tot 2 mense kan by die lieflike gastehuis oorslaap.