Trekpad Eetplek
Trekpad Eetplek en Skerm op Willemsrivier is ’n eetplek/kuierplek vir gaste op die plaas en is oop slegs met bespreking.
Die eetplek kan slegs gebruik word vir selfsorg braai asook om wegneem etes daar te eet asook om 'n buite spysenier te kry.
Maksimum 30 mense.
Gaste toilet
buitebraai
Koste
Die informele kuier en braai area is slegs beskikbaar op bespreking. Gaste kan heerlik daar self braai en eet. Hul kan ook etes kry by Spyseniers. Willemsrivier se Eetplek is ook geskik vir funksies soos verjaarsdae, klein troues en informele spanbousessies.
Ure
Geen geraas na 10h saans.
Kontak
Daar is ook ’n slaghuis en drankwinkel in die dorp produkte soos hout en ys asook braaipakke van Nieuwoudtville Slaghuis verkoop word vir diegene wat iets vergeet het.
Kontak Erika +27 83 450 5939 vir besprekings.
Wat ons gaste sê...
-
Dit is DIE plek om te wees! Moenie dit mis nie, probeer dit en jy sal geseënd wees met vrede. 'n Ware plaaservaring.
Dawid Van der Westhuizen
Google Reviews
-
Baie vriendelike ontvangs. Groot ou huis, lekker binnebraai. Middel van nêrens, wat wonderlik is.
Erhardt De Kock
Google Reviews
-
Perfekte plekkie vir 'n verblyf in Nieuwoudville. Die fasiliteite is skoon en knus. Alles wat u nodig het. Pragtige omgewing en die gasvrou Erika is so vriendelik en kundig oor die omgewing. Dit is 'n moet besoek!
Simone Tyers
Google Reviews
Deel Hierdie Bladsy