Braaiplek
Braaiplek-huis is geskik vir vier tot vyf persone of 'n gesin.
Besonderhede
Slaap: 4-5
Amenities
- 2 Kamers
- 1 Badkamer
- Buite-braai met afdak by die stoep
Wat ons gaste sê...
-
Dit is DIE plek om te wees! Moenie dit mis nie, probeer dit en jy sal geseënd wees met vrede. 'n Ware plaaservaring.
- Dawid Van der Westhuizen
Google Reviews
-
Baie vriendelike ontvangs. Groot ou huis, lekker binnebraai. Middel van nêrens, wat wonderlik is.
- Erhardt De Kock
Google Reviews
-
Perfekte plekkie vir 'n verblyf in Nieuwoudville. Die fasiliteite is skoon en knus. Alles wat u nodig het. Pragtige omgewing en die gasvrou Erika is so vriendelik en kundig oor die omgewing. Dit is 'n moet besoek!
- Simone Tyers
Google Reviews
Deel Hierdie Bladsy